Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carmen Electra | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carmen Electra (gebore 20 April 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scary Movie (2000), Scary Movie 4 (2006), Epic Movie (2007), en Meet the Spartans (2008).