Carmen Serano

Carmen Serano
Geboortenaam Carmen Maria Robles
Geboorte 18 Augustus 1973 (1973-08-18) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carmen Serano (gebore 18 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Next Friday (2000) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Chop Shop (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne