Carmine Giovinazzo

Carmine Giovinazzo
Geboorte 24 Augustus 1973 (1973-08-24) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carmine Giovinazzo (gebore 24 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente For Love of the Game (1999) en Black Hawk Down (2001), en in die televisiereeks Graceland (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne