Carol Lynley

Carol Lynley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1942-02-13)13 Februarie 1942
Sterfte 3 September 2019 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1956–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carol Lynley (13 Februarie 1942 – 3 September 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Sunset (1961), Bunny Lake Is Missing (1965), The Poseidon Adventure (1972), en The Cat and the Canary (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne