Carol Potter (aktrise)

Carol Potter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Mei 1948 (1948-05-21) (76 jaar oud)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Alma mater Radcliffe College
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1968-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carol Potter (gebore 21 Mei 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Tiger Heart (1996) en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en Greek (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne