Carole Cook

Carole Cook
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mildred Frances Cook
Geboorte 14 Januarie 1924
Abilene, Texas, Verenigde State
Sterfte 11 Januarie 2023 (op 98)
Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1956-2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carole Cook (14 Januarie 1924-11 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Gauntlet (1977), Sixteen Candles (1984), en Home on the Range (2004), en in die televisiereeks Knight Rider (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne