Carole Landis

Carole Landis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frances Lillian Mary Ridste
Geboorte (1919-01-01)1 Januarie 1919
Sterfte 5 Julie 1948 (op 29)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1937–1948
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carole Landis (1 Januarie 1919 – 5 Julie 1948) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente One Million B.C. (1940), Topper Returns (1941), I Wake Up Screaming (1941), en A Scandal in Paris (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne