Caroline Blakiston

Caroline Blakiston
Geboortenaam Caroline G. Blakiston[1]
Geboorte 13 Februarie 1933 (1933-02-13) (92 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1961–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caroline Blakiston (gebore 13 Februarie 1933) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983) en Scoop (2006).

  1. "Index entry". FreeBMD. ONS. Besoek op 16 April 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne