Caroline Bliss

Caroline Bliss
Geboorte 12 Julie 1961 (1961-07-12) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caroline Bliss (gebore 12 Julie 1961) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Living Daylights (1987), Braxton (1989), en Licence to Kill (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne