Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Caroline Ducey | |
![]() | |
Geboortenaam | Caroline Trousselard |
---|---|
Geboorte | 11 Desember 1977 |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Caroline Ducey (gebore 11 Desember 1977) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Too Much Happiness (1994), Familles je vous hais (1997), en Romance (1999).