Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Caroline John | |
Geboortenaam | Caroline Frances John |
---|---|
Geboorte | 19 September 1940 |
Sterfte | 5 Junie 2012 (op 71) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en kinematograaf |
Aktiewe jare | 1954–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Caroline John (19 September 1940 – 5 Junie 2012) was 'n Engelse aktrise en kinematograaf. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereeks Doctor Who (1963).