Carolyn Jones

Carolyn Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carolyn Sue Jones[1]
Geboorte (1930-04-28)28 April 1930
Sterfte 3 Augustus 1983 (op 53)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1952–1983
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carolyn Jones (28 April 1930 – 3 Augustus 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Invasion of the Body Snatchers (1956), The Man Who Knew Too Much (1956), en The Bachelor Party (1957), en in die televisiereeks The Addams Family (1964).

  1. Birth Certificate

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne