Carrie-Anne Moss

Carrie-Anne Moss
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Augustus 1967 (1967-08-21) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carrie-Anne Moss (gebore 21 Augustus 1967) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Matrix (1999), Memento (2000), The Matrix Revolutions (2003), en Fido (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne