Carter Jenkins

Carter Jenkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carter Mark Jenkins
Geboorte 4 September 1991 (1991-09-04) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carter Jenkins (gebore 4 September 1991) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens in the Attic (2009) en Valentine's Day (2010), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en Famous in Love (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne