Casper Christensen | |
![]() | |
Geboorte | 22 Augustus 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Skrywer, akteur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Casper Christensen (gebore 22 Augustus 1968) is 'n Deense skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Klown (2010) en in die televisiereekse Langt fra Las Vegas (2001), Klovn (2005), en Danish Dynamite (2012).