Casper Van Dien | |
Geboortenaam | Casper Robert Van Dien Jr. |
---|---|
Geboorte | 18 Desember 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Casper Van Dien (gebore 18 Desember 1968) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Starship Troopers (1997), Tarzan and the Lost City (1998), en Sleepy Hollow (1999), en in die televisiereeks Con Man (2015).