Cass Daley

Cass Daley
Geboortenaam Catherine Dailey
Geboorte (1915-07-17)17 Julie 1915
Sterfte 22 Maart 1975 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1936–1975
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cass Daley (17 Julie 1915 – 22 Maart 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Fleet's In (1942), Star Spangled Rhythm (1942), Duffy's Tavern (1945), en Ladies' Man (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne