Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cassandra Peterson | |
![]() | |
Geboorte | 17 September 1951 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cassandra Peterson (gebore 17 September 1951) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), Elvira: Mistress of the Dark (1988), en Elvira's Haunted Hills (2001), en in die televisiereeks Movie Macabre (1981).