Cassi Davis

Cassi Davis
Geboortenaam Cassandra Davis
Geboorte 11 Julie 1964 (1964-07-11) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cassi Davis (gebore 11 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Madea's Big Happy Family (2011) en Boo! A Madea Halloween (2016), en in die televisiereeks House of Payne (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne