Caterina Scorsone

Caterina Scorsone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Oktober 1981 (1981-10-16) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caterina Scorsone (gebore 16 Oktober 1981) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Edge of Darkness (2010) en The November Man (2014), en in die televisiereeks Private Practice (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne