Catherine Cusack

Catherine Cusack
Geboorte 21 Desember 1968 (1968-12-21) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Catherine Cusack (gebore 21 Desember 1968) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lonely Passion of Judith Hearne (1987), Boxed (2002), en Finding Neverland (2004), en in die televisiereeks Doctor Who (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne