Catherine Dent

Catherine Dent
Geboortenaam Catherine Grace Dent
Geboorte 14 April 1965 (1965-04-14) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Catherine Dent (gebore 14 April 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Majestic (2001) en in die televisiereeks The Shield (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne