Catherine McClements

Catherine McClements
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1965 (59–60 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Catherine McClements (gebore 1965) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Weekend with Kate (1990) en in die televisiereekse Water Rats (1996), The Secret Life of Us (2001), en Tangle (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne