Cecil Beaton | |
---|---|
CBE Kt | |
![]() Portret deur Lafayette, omstreeks 1928.
| |
Geboortenaam | Cecil Walter Hardy Beaton |
Gebore | Hampstead, Londen,[1] Engeland | 14 Januarie 1904
Oorlede | 18 Januarie 1980 (op 76) Reddish House, Wiltshire, Engeland |
Beroep |
|
Nasionaliteit | Brits |
Sir Cecil Walter Hardy Beaton CBE Kt (14 Januarie 1904 - 18 Januarie 1980) was 'n Britse mode-, portret- en oorlogsfotograaf, skilder en binneversierder, sowel as 'n verhoog- en kostuumontwerper vir rolprente en die teater wat twee Oscars gewen het.