Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cedric Hardwicke | |
Geboortenaam | Cedric Webster Hardwicke |
---|---|
Geboorte | 19 Februarie 1893 |
Sterfte | 6 Augustus 1964 (op 71) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Edward Hardwicke Michael Hardwicke |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cedric Hardwicke (19 Februarie 1893 – 6 Augustus 1964) was 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Suspicion (1941), Rope (1948), The War of the Worlds (1953), en The Ten Commandments (1956).