Celeste Holm

Celeste Holm
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Ted Nelson
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1937–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Celeste Holm (29 April 1917 – 15 Julie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gentleman's Agreement (1947), Come to the Stable (1949), All About Eve (1950), en High Society (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne