Celia Johnson

Celia Johnson
Geboortenaam Celia Elizabeth Johnson
Geboorte (1908-12-18)18 Desember 1908
Sterfte 25 April 1982 (op 73)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1928–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Celia Johnson (18 Desember 1908 – 25 April 1982) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente This Happy Breed (1944), Brief Encounter (1945), en The Prime of Miss Jean Brodie (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne