Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Celia Weston | |
Geboorte | 14 Desember 1951 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Celia Weston (gebore 14 Desember 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dead Man Walking (1995), In the Bedroom (2001), The Box (2009), en Knight and Day (2010).