Celta de Vigo

Celta de Vigo
Volle naam Real Club Celta de Vigo S. A. D.
Bynaam/me Celtiñas
Tuisveld Estadio Balaídos
Kapasiteit 35 800
Voorsitter Carlos Mouriño
Liga La Liga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Athletic Bilbao (rooi-wit-swart) teen Celta Vigo (ligblou-wit), op 29 Oktober 2005, San Mamés, Bilbao.

Die Real Club Celta de Vigo S. A. D. is 'n sokkerklub wat geleë is in Vigo (Pontevedra, Galisië). Dit is in 1923 gestig deur die samesmelting van Vigo Sporting en Real Fortuna. Die Celtic's speel hul tuiswedstryde by Balaídos Stadion, wat in 1928 geopen is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne