Ceres was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie jaar.
In die tussenverkiesing op 2 Mei 1951 wen dr. Karl Bremer met 'n meerderheid van 2 418 stemme teen die Verenigde Party se I.A. Wolfaart.