Certhilauda

Certhilauda
'n Grasveldlangbeklewerik (Certhilauda semitorquata) in Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Certhilauda

Swainson, 1827
Spesies

Sien teks.

Certhilauda is 'n genus van voëls in die familie van lewerike (Alaudidae), wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Van die spesies word soms onder die genus Calendulauda ingedeel. Hierdie spesies kom in die suidwestelike en suidelike dele van Afrika voor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne