Chakalaka

Chakalaka

Chakalaka of tjakalaka is 'n eg Suid-Afrikaanse gekruide groentestowegereg[1][2] wat met enige van die volgende voorgesit kan word: brood, mieliepap, stampmielies, stowegeregte en kerries. Om sy sterk smaak te temper, word dit dikwels saam met amasi (suur dikmelk of maas) opgedien.

  1. Rubin, N.; Temkin, N. (2005). Chic Jozi: The Jo'burg Pocketbook. Penguin Random House South Africa. p. 84. ISBN 978-1-86872-942-5. Besoek op 3 November 2017.[dooie skakel]
  2. "The Hirshon South African Chakalaka Sauce". ✮ The Food Dictator ✮ (in Engels (VSA)). 26 Februarie 2017. Besoek op 30 Mei 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne