Die term chalet verwys na 'n landelike tipe huis met 'n kenmerkende platdak, wat in die Alpegebied, veral in Switserland, aangetref word. Chalets word hoofsaaklik van hout gebou of het tenminste 'n raamwerk van hout.
Developed by Nelliwinne