Chalkopiriet | |
---|---|
Calkopiriet op bariet (wit) | |
Formule | CuFeS2 |
Onsuiwerhede | Ag, Au, In, Tl, Se, Te |
Nickel-Strunz (10) | 2.CB.10a |
Kleur | geelkoperkleur |
Streep | groenerig swart |
Glans | metallies |
Hardheid | 3,5 – 4 (Mohs) |
Digtheid | 4,1 – 4,3 [g/cm3][1] |
Kristalsisteem | Tetragonaal |
Ruimtegroep | I42d |
Strukturbericht-kode | E1₁ |
Nommer | 122 |
Eenheidsel | a = 5.289 Å, c = 10.423 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Chalkopiriet (ook bekend as koperpiriet) is 'n mineraal met die formule CuFeS2. Soos gewoonlik in sulfiede het die koperatoom die oksidasietoestand 1+. Die ysteratoom is Fe(III). Die stof is 'n antiferromagnetiese halfgeleier.