Chandra Wilson

Chandra Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Chandra Danette Wilson
Geboorte 27 Augustus 1969 (1969-08-27) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chandra Wilson (gebore 27 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Philadelphia (1993) en Lone Star (1996), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne