Chapman-medalje

Die Chapman-medalje is 'n medalje van die Royal Astronomical Society, genoem na die Britse sterrekundige Sydney Chapman. Dit word elke tweede jaar toegeken vir navorsing van uitstaande meriete in son-terrestriêle fisika, insluitende geomagnetisme en aëronomie.[1]

  1. "Chapman Medal". Awards, medals and prizes (in Engels). Royal Astronomical Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 27 November 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne