Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charlayne Woodard | |
![]() | |
Geboortenaam | Charlaine Woodard |
---|---|
Geboorte | 29 Desember 1953 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlayne Woodard (gebore 29 Desember 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hair (1979), The Crucible (1996), Eye for an Eye (1996), en Unbreakable (2000).