Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charlene Holt | |
Geboorte | 28 April 1928 |
---|---|
Sterfte | 5 April 1996 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlene Holt (28 April 1928 – 5 April 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Man's Favorite Sport? (1964), Red Line 7000 (1965), El Dorado (1967), en Zig Zag (1970).