Charles Baker (akteur)

Charles Baker
Geboorte 27 Februarie 1971 (1971-02-27) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en kinematograaf
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Baker (gebore 27 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente To the Wonder (2012) en The Neon Demon (2016), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en The Blacklist (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne