Charles Bickford | |
Geboortenaam | Charles Ambrose Bickford |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Bickford (1 Januarie 1891 – 9 November 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Anna Christie (1930), The Song of Bernadette (1943), Brute Force (1947), en A Star Is Born (1954).