Charles Boyer | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Boyer (28 Augustus 1899 – 26 Augustus 1978) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Conquest (1937), Algiers (1938), Hold Back the Dawn (1941), en Gaslight (1944).