Charles Bronson

Charles Bronson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 November 1921
Pennsylvania (VSA)
Sterfte 30 Augustus 2003
Los Angeles, Kalifornië (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Bronson (3 November 192130 Augustus 2003) was 'n Amerikaanse akteur van Litause oorsprong. Hy is bekend vir sy gewelddadige flieks, onder meer Death Wish (1974), waarin hy verskyn het. Sy meeste optredes was rolle soos dié van 'n brutale polisiespeurder, 'n vigilante, 'n gewapende stryder, wag, bokser of "dief" van die Mafia. Hy was ook te sien in The Magnificent Seven (1960), The Great Escape (1963) en The Dirty Dozen (1967).[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne