Charles Brown (akteur)

Charles Brown
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Brown (15 Januarie 1946 – 8 Januarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Headin' for Broadway (1980) en Trading Places (1983), en in die televisiereeks The Equalizer (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne