Charles Durning | |
Geboortenaam | Charles Edward Durning |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Michele Durning, Douglas E. Durning, Jeanine Durning |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1945–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Durning (28 Februarie 1923 – 24 Desember 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sting (1973), Dog Day Afternoon (1975), The Muppet Movie (1979), en O Brother, Where Art Thou? (2000).