Charles Friedel | |
![]() | |
Gebore | Straatsburg, Frankryk | 12 Maart 1832
---|---|
Oorlede | 20 April 1899 (op 67) Montauban, Frankryk |
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Mineralogie, chemie |
Alma mater | Universiteit van Straatsburg Sorbonne |
Ander bekende student(e) | André-Louis Debierne |
Bekend vir | Friedel–Crafts–reaksie |
Toekennings | Davy-medalje (1880) |
Handtekening | ![]() |
Charles Friedel (12 Maart 1832, Straatsburg – 20 April 1899, Montauban) was 'n Franse chemikus. Saam met sy vriend James Mason Crafts het hy in 1877 die Friedel-Crafts alkileringsreaksie en die Friedel-Crafts asileringsreaksie ontdek.