Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles McGraw | |
Geboorte | 10 Mei 1914 |
---|---|
Sterfte | 30 Julie 1980 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1942–1977 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles McGraw (10 Mei 1914 – 30 Julie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Killers (1946), Spartacus (1960), The Birds (1963), en It's a Mad Mad Mad Mad World (1963).