Charles Melton (akteur)

Charles Melton
Geboorte 4 Januarie 1991 (1991-01-04) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2014–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Melton (gebore 4 Januarie 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Thinning: New World Order (2018) en in die televisiereekse Glee (2009), American Horror Story (2011), en Riverdale (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne