Charles Middleton (akteur)

Charles Middleton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1874-10-03)3 Oktober 1874
Sterfte 22 April 1949 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Middleton (3 Oktober 1874 – 22 April 1949) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Duck Soup (1933), Show Boat (1936), Flash Gordon (1936), en Flash Gordon's Trip to Mars (1938).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne