Charles Robberts Swart | |
Ampstermyn 31 Mei 1961 – 1 Junie 1967 | |
Eerste minister | Hendrik Verwoerd John Vorster |
---|---|
Voorafgegaan deur | Elizabeth II as monarg van Suid-Afrika |
Opgevolg deur | Tom Naudé |
Ampstermyn 11 Desember 1959 – 30 April 1961 | |
Monarg | Elizabeth II |
Eerste minister | Hendrik Verwoerd |
Voorafgegaan deur | Lucas Cornelius Steyn (wnd.) |
Opgevolg deur | Lucas Cornelius Steyn (wnd.) |
3de Leier van die Volksraad
| |
Ampstermyn 1955 – 1959 | |
Voorafgegaan deur | Klasie Havenga |
Opgevolg deur | Paul Sauer |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Desember 1894[1] Winburg, Oranje-Vrystaat |
Sterf | 16 Julie 1982 (op 87) Bloemfontein, Oranje-Vrystaat-provinsie, Suid-Afrika[2][3] |
Politieke party | Nasionale Party |
Eggenoot/-note | Cornelia de Klerk |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Universiteit van die Vrystaat Columbia Universiteit |
Religie | Nederduitse Gereformeerde Kerk |
Handtekening |
Charles Robberts Swart (Winburg, 5 Desember 1894 – 16 Julie 1982[4]) was die laaste goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika van 1960 tot 1961, en die eerste staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika, van 1961 tot 1967.