Charles Rocket

Charles Rocket
Geboortenaam Charles Adams Claverie
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1980–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Rocket is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dances with Wolves (1990), Hocus Pocus (1993), Short Cuts (1993), en Dumb and Dumber (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne